Agri Development Solutions
Die Toekoms in Landbou Ontwikkeling, ADS: Jou Vennoot

Wat bied Agri Development Solutions?

As eenstop voorkeur verskaffer: ‘n fasilitering- en implementeringsdiens gemik op die ontsluiting van inligting in die waarde-ketting (produsent tot eind-verbruiker), ondersteun deur intellektuele kapitaal en volhoubare besigheids-initiatief.

Ons is verbind tot diens en sukses en maak ‘n verskil deur:

  • Die verpakking van diens as leiers met ‘n pakketaanbod.
  • Ons is onafhanklik a-polities.
  • Beskik oor grondige praktiese kundigheid.
  • Netwerktoegang tot die belangrikste rolspelers waaronder:
    • Regering
    • Landbou Besigheid
    • Georganiseerde Landbou
  • Toegang tot medewerkers op korporatiewe en boerderyvlak.

Grondhervorming en Swart Ekonomiese Bemagtiging

Van die grootste uitdagings vir alle rolspelers in die Suid-Afrikaanse landbou.

Sunflower Field